Wikia

Startup

Spice Merchand

Talk0
89pages on
this wiki

The Thousand Rand Challenge Business Plan Template Edit

Name and Contact details of client:

Rodea Theunissen Gelbloemstreet 123 Extension 8 Mossel Bay 6506

Tel: 073 605 2697 / 083 686 9211

Description of the business Edit

What exactly is it that is going to be sold or done?

Verspreiding en verpakking van speserye. Prakties en eenvoudig vir allerdaagse gebruik in kombuiste. Verkoop los spesserye en laat 'n mooi spesserye rak maak - maak vol spesserye en verkoop.

What skills are needed to do this? Where is this taught and how much will it cost?

  • Kennis van speserye
  • Nodige opleiding
  • Besigheid vaardigheid

What tools or equipment are needed? Where can they be bought, and how much will they cost?

Speserye, bottels, speserye rak, plastiek sakkies, maatlepel, etiket. 15 x 1kg @ R30.00 per kg = R450.00 20 off @ R2.00 per kissie - afval material (skoongemaak) 1000 x 5 @ R20.00 = R100 etikette @ 1000 @ R40.00 (bottels @ R0.40 elk) 150 eie lepel

Totaal: R730.00

How much space is needed to work from?

Beperkte hoeveelheid spasie nodig

Where will the space be found, and how much will it cost to rent?

Gaan vanaf my huis werk

What sort of people will buy the product? Who are they and where do they live?

Huisvrouens, kleinhandelaars, geskenkwinkels. Plaaswerkers wat naweke na die dorp kom.

How much and how often will they buy? Will they come to the shop or will it be necessary to deliver?

Een keer n maand of wanneer hulle dit nodig het, die kliënt kan dit kom afhaal by my of indien hulle verkies kan ek dit by hulle gaan aflewer.


Upstream Businesses Edit

A list of businesses and ideas that provide the services and products that this business needs:

  • Gastoa's
  • Lloyds
  • Mikeva

Downstream Businesses Edit

A list of businesses and ideas that this business could provide products for:

  • Tuisteskeppers
  • Geskenk winkels
  • Vlooimarkte ens.

Competitors Edit

What major competitors will attract clients spending away from the business products?

Daar is nie regtig n maatskappy wat spesifiek spesialiseer in speserye op die oomblik waarvan ek bewus is in my area nie. Meeste van die groothandelaars bestel die speserye direk van die fabrieke af.

What prices and products do these companies have?

Standaard pryse en bekende produkte

What makes them popular / unpopular?

Die produkte is al lank op die mark en die mense is gewoond daaraan

What do they do to attract customers? Specials? Interesting marketing / advertising?

Nie van toepassing nie, ek verneem die groot ketting winkels doen baie goeie advertensie veldtogte maar ek het nog nie gesien dat spesery geadverteer word oor die algemeen nie.

Which of the competitors stand out as being particularly good at what they do?

Gastoa's

What can be done to stand out against them? What can be done that is more exciting / more interesting?

Doeltreffende bemarking en bekendstelling van my produk. Die speserye gaan apart verkoop word of alternatief gaan daar spesiale rakkies gemaak word waarin die speserye verpak gaan word met n gratis resepte boek. Wat dit ñ baie goeie geskenk sal maak vir moeders.

Marketing the business to clients Edit

What sort of people will buy the products and how important is product consistency to them (e.g. must every loaf of bread be identical)?

Huisvrouens sal die speserye koop vir alle daaglikse gebruik soos hulle dit benodig

How seasonal or fashion-dependent are their buying habits (do they buy only in summer, only over Christmas, etc.)?

Mens het altyd speserye nodig, sal reg deur die jaar van my dienste gebruik sal maak.

Do the clients want the products to be the cheapest or the best (low price / low quality or high price / high quality)?

Kliënte soek gewoonlik die goedkoopste produkte wat uitsonderliks is.

How do the clients decide where to buy the products? What sorts of advertising / promotions attract their interest?

Dit hang grootliks van die bekendstelling van jou produk af deur bemarking, ek sal dit ook self aan die kliënte verkoop. Bekostigbare pryse en goeie kwaliteit produkte.

Do the clients want the same things sold in the same way, or do they want things to change all the time?

Dit hang af van persoon tot persoon

What can be done to attract the first clients (the most important and most difficult to get)?

Doeltreffende bemarking en bekendstelling van my produk deur advertensies in plaaslike koerante en dorp boekies. Ek sal ook self plakkate maak en op kennisgewing borde gaan sit. Daar sal ook winskopies wees om die eerste kliënte te betrek.

How much will it cost?

Sal eers van die "word of mouth" metode gebruik maak en dan advertensies plaas in die plaaslike koerante. Advertensies se pryse wissel van R30 en op en ek sal ten minste twee advertensies in 'n maand plaas.

List all of the inputs (products that are required to produce the products):

Speserye rakkies, glas bottels, speserye, sakkies, maatlepels

List all the suppliers for the inputs:

  • Gastoa's
  • Mikeva
  • Lloyds

List all of your outputs (products created by your business):

Speserye en Spesery rakkies(geskenk pakkies) masala, kerrie, gemmer, gemengde kruie, naaltjies, borrie, pepper ens.

What sort of prices can be charged and how much profit will can be made on each item (a rough estimate)?

  • Aankoop prys : Spesery rakkie met speserye en gratis resepte boek +- R106, 00
  • Verkoop prys : Spesery rakkie met speserye en gratis resepte boek +- R160, 00

Totale wins : R54,00

Pakkies weeg 50g en kos R2.50 1kg = 20 pakkies @ R2.50 (Wanneer 'n hele rakkie verkoop word) Kyk na bladsy 19 en 20 vir bulk pryse van speserye en verkoop pryse en wins wanneer los verkoop word.

Do the outputs have a shelf-life? Must they be sold within a specified time limit before they go off / can't be sold? Which ones?

Ja, sommige spesserye het 'n rak lewe of sperdatum. Vars kruie

List everything that needs to be done to prepare the business to be ready (list everything needed to have as well, both equipment and stock):

Benodig alle speserye, kassies, sakkies ens. om besigheid te begin

How long will it take to get all of these things and how much will they cost to get?

Dit sal my omtrent een week neem om die voorraad aan te skaf, sien verduideliking.

Vir verkoop van los voorraad benodig ek:

  • Speserye @ R450.00
  • 1 x display rakkie @ R40.00
  • Plastiek sakkies @ R100.00
  • Etikette @ R40.00
  • Bottels @ R62.00

= R602.00

Begin voorraad (rakkies)

  • Speserye = plus/minus 72 (3x 12 x 2)
  • Rakkies = 60
  • Bottels = 50
  • Labels = 25
  • Boekie 12

= R219 ÷ 2 = R109 elk

Berekening is dus as volg:

  • R602
  • R219
  • R 50 (vervoer)

Totale bedrag benodig vir aankope = R871

List all the fixed costs to be paid every month even if nothing is sold (things like rent, electricity, telephone, staff wages):

  • Huishuur = R50
  • Krag = R50
  • Telefoon = R50

Total amount for fixed costs:R150.00

How many staff will be needed and how much will each of them be paid (wages must be included in the fixed costs above)?

Het nie personeel nodig nie want ek werk alleen

What training will they need, how long will it take and how much will it cost?

Het nie opleiding nodig nie, beskik self oor al die nodige kennis en ervaring.

The manufacturing or production process Edit

What possible problems may happen during each step of the manufacturing process?

  • Bottels kan breek
  • Sakkies kan skeer
  • Verkeerde label op pakkies of bottels

What solutions can be identified for these problems? How much will they cost and how long will they take to fix?

  • Werk versigtig
  • Werk met een spessery soort op 'n slag
  • Stoor in koel droë plek

What is the maintenance program for all the equipment?

Alle gereedskap moet skoon en netjies gehou word.

What safety requirements are important for production?

Alles moet ten alle tye netjies en skoon gehandhaaf word. Was hande voor werk begin.

How will quality control and client feedback be handled?

Ek sal dit self-hanteer deur hulle glas botteltjies te hervul teen ñ lae koste wat nogsteeds winsgewind is. Wees altyd beleef en hulpvaardig.

Costing and bookkeeping Edit

How many of each of the stock items can reasonably be sold each day (and month)?

  • Peper x 20 per maand
  • Gemengde speserye x 20 per maand
  • Naaltjies x 20 per maand
  • Kerrie x 20 per maand
  • Masala x 20 per maand
  • Borrie x 20 per maand

Will sales volumes be a similar number of each item each month, or is there seasonal variation (cold months, hot, or festivals)?

Dit is moontlik om elke maand min of meer dieselfde te verkoop met gereelde kopers. Speserye word daagliks gebruik.

What sort of pricing strategy will be chosen (cheapest or best)?

Die beste/bekostigbaar. (Nice spices for nice prices)

What profit margin will be chosen for the products?

R54,00 per spesery rakkie

Write down the cost prices plus the margin for each stock item you will sell, and the selling price:

  • Aankoop prys: R106, 00
  • Verkoop prys: R160, 00

Totale wins: R54, 00 (per rakkie)

Is this competitive? Will customers pay this much? Do the margins need to be adjusted? By how much?

Ja. Kan aangepas of verminder word afhangende na die aanvraag na my produk

Now, set a target. How many items for each product need to be sold on a daily (and monthly) basis to be profitable?

Een speserye rak per week @ R180 wins van R44.00 45 pakkies speserye per dag @ R3.50 elk. Inkomste van R157.50 wins R78.75 Kan in pakkies van 12 verkoop = R45.00 elk. 12 Verskillende soorte speserye in een Verkoop net 4 pakkies 'n dag.

Set out the products, costs, margins and selling prices:

  • Aankoop prys: R106, 00
  • Verkoop prys: R160, 00

Item

Daily Target

Monthly Target

Cost Price

Margin

Selling Price

Total per Month

Spesery rak met 45 verskillende speserye

1

20

R157.50

R78.75

R236.25

= R4725.00

What trends are included in the projections?

  • Aankoop pryse kan verhoog. Begroot dus vir moontlike verhogings. Vervoerkoste kan verander. Verkope kan verminder.
  • Kontant vloei: Begin verkope laag teen R1837 + R360 per maand en verhoog na R3300 + R720 teem September.
  • Aankope is gebasseer op verkope van plus/minus R2400 + 4 eenhede soos op Bl. 12,18 en 19 en 20. Vervoer eerste maand is hoer as gewoonlik.
  • Maak nie voorsiening vir terugbetaling van lening maar bankrekening kan dit dra.
  • Geen voorsiening vir eie salaris maar na drie maande begin ek wins toon.
  • Verkope is realisties.
  • Advertensie koste bly op R250 per maand.
  • Voorraad aankope verhoog vanaf Augustus wanneer ek meer verkoop as by bestaande voorraad.

Running the business Edit

What is the process for running the business on a typical day? Who will be responsible for each step? Link this back to the production process:

Ek sal self verantwoordelik wees vir alle pligte: Kry speserye wat vorige aand verpak is gereed, gaan na die market of verkoop deur soos beplan. Sit stalletjie op om produkte te verkoop. Doen bestellings en maak gereed vir aflewering. Pak stalletjie op. Weeg en vul vir die volgende dag.

Who will act as backup should the person responsible not be there? What do they need to act as backup?

My dogter as ek nie tuis is nie. Neem van bestellings en verkoop van speserye. What weekly processes need to be performed? Who is responsible, who is backup and what tools are required?

Aankope soos benodig. Aankope van speserye, bottels, plastiek sakkies, etikette en ander benodighede.

What monthly processes need to be performed? Who is responsible, who is backup and what tools are required?

  • Aankope van produkte
  • Verpakking
  • Verkope
  • Bestellings en aflewering.

What is the schedule for training and motivating staff?

Geen personeel, maar wees altyd vriendelike en positief.

What processes are required for maintenance and new product creation? Who is responsible and what tools do they need?

  • Kliënte kan nuwe produkte uit toets wat op die mark is.
  • Winste word in besigheid terug geploeg
  • Koop en verkoop gehalte produkte.

Before beginning Edit

What major laws concern the business, and which government departments should be called to keep up to date (list phone numbers)?

Munisipale wetgewing met betrekking tot informele besigheid dryf. Mosselbaai Munisipaliteit Privaatsak x 29 Mosselbaai 6500

Advertisement | Your ad here

Around Wikia's network

Random Wiki